Openbaring 10:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 En toe die sewe donderslae praat, het ek op die punt gestaan om te skryf, maar ek het ’n stem uit die hemel+ hoor sê: “Verseël wat die sewe donderslae gesê het, en moet dit nie neerskryf nie.” Openbaring Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 10:4 Openbaring se klimaks, bl. 157 Die Wagtoring (1988),1988/10/15, bl. 19
4 En toe die sewe donderslae praat, het ek op die punt gestaan om te skryf, maar ek het ’n stem uit die hemel+ hoor sê: “Verseël wat die sewe donderslae gesê het, en moet dit nie neerskryf nie.”