Openbaring 10:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 en hy het gesweer by die Een wat vir ewig en altyd lewe,+ wat die hemel en die dinge daarin en die aarde en die dinge daarin en die see en die dinge daarin geskep het:+ “Daar sal nie meer uitstel wees nie. Openbaring Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 10:6 Openbaring se klimaks, bl. 157
6 en hy het gesweer by die Een wat vir ewig en altyd lewe,+ wat die hemel en die dinge daarin en die aarde en die dinge daarin en die see en die dinge daarin geskep het:+ “Daar sal nie meer uitstel wees nie.