Openbaring 10:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Ek het die klein boekrol uit die engel se hand geneem en dit geëet,+ en in my mond was dit soet soos heuning,+ maar toe ek dit geëet het, het dit my maag bitter gemaak. Openbaring Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 10:10 Openbaring se klimaks, bl. 158-160 Die Wagtoring (1988),1988/12/15, bl. 131988/10/15, bl. 14
10 Ek het die klein boekrol uit die engel se hand geneem en dit geëet,+ en in my mond was dit soet soos heuning,+ maar toe ek dit geëet het, het dit my maag bitter gemaak.