3 Want weens die wyn van die passie van haar seksuele onsedelikheid het al die nasies slagoffers geword,+ en die konings van die aarde het seksuele onsedelikheid met haar gepleeg,+ en die handelaars van die aarde het ryk geword as gevolg van die mag van haar skaamtelose weelde.”