Openbaring 18:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 “En die konings van die aarde wat seksuele onsedelikheid* met haar gepleeg het en saam met haar in skaamtelose weelde gelewe het, sal huil en oor haar treur* wanneer hulle die rook sien terwyl sy verbrand word. Openbaring Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 18:9 Die Wagtoring,2009/2/15, bl. 4-5 Openbaring se klimaks, bl. 267
9 “En die konings van die aarde wat seksuele onsedelikheid* met haar gepleeg het en saam met haar in skaamtelose weelde gelewe het, sal huil en oor haar treur* wanneer hulle die rook sien terwyl sy verbrand word.