-
Openbaring 18:22Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 En die geluid van sangers wat hulleself op die harp begelei, en die geluid van musikante, fluitspelers en trompetblasers sal nooit weer in jou gehoor word nie. Geen soort ambagsman sal ooit weer in jou gevind word nie, en geen geluid van ’n meulsteen sal ooit weer in jou gehoor word nie.
-