-
Openbaring 22:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Wel, ek, Johannes, was die een wat hierdie dinge gehoor en gesien het. Toe ek dit gehoor en gesien het, het ek neergeval om te aanbid voor die voete van die engel wat hierdie dinge vir my gewys het.
-