-
Genesis 32:17Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
17 Verder het hy die eerste een beveel en gesê: “As my broer Esau jou teëkom en jou soos volg vra: ‘Aan wie behoort jy, en waarheen gaan jy en aan wie behoort dié hier voor jou?’
-