27 dan moet julle sê: ‘Dit is die offerande van die pasga aan Jehovah,+ wat die huise van die kinders van Israel in Egipte oorgeslaan het toe hy die Egiptenaars met die plaag getref maar ons huise bevry het.’”
Toe het die volk laag gebuig en hulle neergewerp.+