Eksodus 33:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En nou, asseblief, as ek guns in u oë gevind het,+ maak dan asseblief u weë aan my bekend,+ dat ek u kan ken, sodat ek guns in u oë kan vind. En hou in gedagte dat hierdie nasie u volk is.”+
13 En nou, asseblief, as ek guns in u oë gevind het,+ maak dan asseblief u weë aan my bekend,+ dat ek u kan ken, sodat ek guns in u oë kan vind. En hou in gedagte dat hierdie nasie u volk is.”+