Levitikus 27:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Hy mag nie ondersoek of dit goed of sleg is nie, en ook mag hy dit nie omruil nie. Maar as hy dit hoegenaamd omruil, dan moet dít en wat daarvoor omgeruil is, iets heiligs word.+ Dit mag nie teruggekoop word nie.’”
33 Hy mag nie ondersoek of dit goed of sleg is nie, en ook mag hy dit nie omruil nie. Maar as hy dit hoegenaamd omruil, dan moet dít en wat daarvoor omgeruil is, iets heiligs word.+ Dit mag nie teruggekoop word nie.’”