Numeri 4:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 Op bevel van Jehovah is hulle deur middel van Moses geregistreer, elkeen volgens sy diens en sy vrag; en hulle is geregistreer net soos Jehovah Moses beveel het.+
49 Op bevel van Jehovah is hulle deur middel van Moses geregistreer, elkeen volgens sy diens en sy vrag; en hulle is geregistreer net soos Jehovah Moses beveel het.+