Numeri 6:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 en ’n mandjie ongesuurde ringvormige koeke van fynmeel,+ met olie bevogtig,+ en ongesuurde platkoeke met olie gesmeer,+ en die graanoffer+ en die drankoffers+ wat daarby behoort.
15 en ’n mandjie ongesuurde ringvormige koeke van fynmeel,+ met olie bevogtig,+ en ongesuurde platkoeke met olie gesmeer,+ en die graanoffer+ en die drankoffers+ wat daarby behoort.