Numeri 10:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En die Kehatiete, as draers van die heiligdom,+ het weggetrek, aangesien die tabernakel teen die tyd van hulle koms reeds opgerig sou wees.
21 En die Kehatiete, as draers van die heiligdom,+ het weggetrek, aangesien die tabernakel teen die tyd van hulle koms reeds opgerig sou wees.