Numeri 13:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Toe hulle by die Eskolstroomvallei+ kom, het hulle daar ’n loot met een tros druiwe afgesny.+ En hulle het dit aan ’n draagstok op twee van die manne gedra, en ook van die granate+ en van die vye. Numeri Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 13:23 Die Wagtoring,2006/6/15, bl. 16
23 Toe hulle by die Eskolstroomvallei+ kom, het hulle daar ’n loot met een tros druiwe afgesny.+ En hulle het dit aan ’n draagstok op twee van die manne gedra, en ook van die granate+ en van die vye.