Numeri 16:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Soos sake staan, het jy ons nie in ’n land ingebring wat oorloop van melk en heuning,+ om aan ons lande en wingerde as erfdeel te gee nie. Wil jy die oë van dié manne uitsteek? Ons sal nie opkom nie!”
14 Soos sake staan, het jy ons nie in ’n land ingebring wat oorloop van melk en heuning,+ om aan ons lande en wingerde as erfdeel te gee nie. Wil jy die oë van dié manne uitsteek? Ons sal nie opkom nie!”