Numeri 19:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “‘En die een wat dit verbrand het, moet sy klere in water was en sy vlees in water bad,+ en hy sal tot die aand toe onrein wees.
8 “‘En die een wat dit verbrand het, moet sy klere in water was en sy vlees in water bad,+ en hy sal tot die aand toe onrein wees.