Numeri 19:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die rein persoon moet daarmee op die derde dag en op die sewende dag op die onreine spat en moet hom op die sewende dag van sonde reinig;+ en hy moet sy klere was en in water bad, en hy sal in die aand rein wees.
19 En die rein persoon moet daarmee op die derde dag en op die sewende dag op die onreine spat en moet hom op die sewende dag van sonde reinig;+ en hy moet sy klere was en in water bad, en hy sal in die aand rein wees.