Numeri 26:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die seuns van Juda+ was Er+ en Onan.+ Er en Onan het egter in die land Kanaän gesterf.+