Numeri 28:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Beveel die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Julle moet sorg dat julle my offer, my brood,+ vir my vuuroffers as ’n rustige geur vir my,+ op die vasgestelde tye daarvoor+ vir my aanbied.’
2 “Beveel die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Julle moet sorg dat julle my offer, my brood,+ vir my vuuroffers as ’n rustige geur vir my,+ op die vasgestelde tye daarvoor+ vir my aanbied.’