Numeri 33:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 En die priester Aäron het op bevel van Jehovah teen die berg Hor opgeklim en het daar gesterf in die veertigste jaar ná die uittog van die kinders van Israel uit Egipteland, in die vyfde maand, op die eerste van die maand.+ Numeri Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 33:38 Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1808, 1924
38 En die priester Aäron het op bevel van Jehovah teen die berg Hor opgeklim en het daar gesterf in die veertigste jaar ná die uittog van die kinders van Israel uit Egipteland, in die vyfde maand, op die eerste van die maand.+