5 Toe het Dawid die priester geantwoord en vir hom gesê: “Maar vroue is van ons af weggehou net soos voorheen wanneer ek uitgetrek het,+ en die liggame van die jong manne bly heilig, hoewel die opdrag gewoon is. En hoeveel te meer vandag, wanneer ’n mens in sy liggaam heilig word?”