Psalm 22:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Moenie ver van my af bly nie, want benoudheid is naby,+Want daar is geen ander helper nie.+