Psalm 58:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 O God, slaan hulle tande uit hulle mond.+Verbreek die kakebene van jong maanhaarleeus, o Jehovah.