Jesaja 14:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “Moenie bly wees nie,+ o Filisteʹa,+ enigiemand in jou, net omdat die staf verbreek is van die een wat jou geslaan het.+ Want uit die wortel van die slang+ sal ’n giftige slang voortkom,+ en sy vrug sal ’n vlieënde vurige slang+ wees. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 14:29 Jesaja se profesie I, bl. 190-191
29 “Moenie bly wees nie,+ o Filisteʹa,+ enigiemand in jou, net omdat die staf verbreek is van die een wat jou geslaan het.+ Want uit die wortel van die slang+ sal ’n giftige slang voortkom,+ en sy vrug sal ’n vlieënde vurige slang+ wees.