Jesaja 16:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En blydskap en vreugde is uit die boord weggeneem; en in die wingerde is daar geen vreugdegeroep nie, word daar nie gejuig nie.+ Die trapper trap geen wyn in die parskuip uit nie.+ Die gejuig het ek laat ophou.+
10 En blydskap en vreugde is uit die boord weggeneem; en in die wingerde is daar geen vreugdegeroep nie, word daar nie gejuig nie.+ Die trapper trap geen wyn in die parskuip uit nie.+ Die gejuig het ek laat ophou.+