Jesaja 57:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “By die gladde klippe van die stroomvallei was jou deel.+ Hulle—hulle was jou lot.+ Daarbenewens het jy vir hulle ’n drankoffer uitgegiet,+ ’n gawe gebring. Sal ek my weens hierdie dinge troos?+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 57:6 Jesaja se profesie II, bl. 264-265
6 “By die gladde klippe van die stroomvallei was jou deel.+ Hulle—hulle was jou lot.+ Daarbenewens het jy vir hulle ’n drankoffer uitgegiet,+ ’n gawe gebring. Sal ek my weens hierdie dinge troos?+