Jesaja 57:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wanneer jy om hulp roep, sal jou versamelde goed jou nie verlos nie,+ maar ’n wind sal hulle almal wegvoer.+ ’n Asemstoot sal hulle wegneem, maar wie sy toevlug tot my neem,+ sal die land beërf en sal my heilige berg in besit neem.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 57:13 Jesaja se profesie II, bl. 269-270
13 Wanneer jy om hulp roep, sal jou versamelde goed jou nie verlos nie,+ maar ’n wind sal hulle almal wegvoer.+ ’n Asemstoot sal hulle wegneem, maar wie sy toevlug tot my neem,+ sal die land beërf en sal my heilige berg in besit neem.+