Jeremia 46:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “‘Haar stem is soos dié van ’n slang wat wegseil;+ want met lewenskragtigheid sal mense gaan, en met byle sal hulle na haar toe kom, soos dié wat stukke hout bymekaarmaak. Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 46:22 Die Wagtoring,2007/3/15, bl. 11
22 “‘Haar stem is soos dié van ’n slang wat wegseil;+ want met lewenskragtigheid sal mense gaan, en met byle sal hulle na haar toe kom, soos dié wat stukke hout bymekaarmaak.