Jeremia 46:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “Jehovah van die leërs, die God van Israel, het gesê: ‘Kyk, ek rig my aandag op Amon+ uit No+ en op Farao en op Egipte en op sy gode+ en op sy konings,+ ja, op Farao en op almal wat op hom vertrou.’+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 46:25 Die Wagtoring,2003/7/1, bl. 32
25 “Jehovah van die leërs, die God van Israel, het gesê: ‘Kyk, ek rig my aandag op Amon+ uit No+ en op Farao en op Egipte en op sy gode+ en op sy konings,+ ja, op Farao en op almal wat op hom vertrou.’+