Markus 1:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En nadat die onrein gees hom ’n stuiptrekking laat kry het en so hard soos hy kon geskreeu het, het hy uit hom uitgekom.+
26 En nadat die onrein gees hom ’n stuiptrekking laat kry het en so hard soos hy kon geskreeu het, het hy uit hom uitgekom.+