Markus 6:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 Want hulle almal het hom gesien en was verontrus. Maar hy het onmiddellik met hulle gepraat, en hy het vir hulle gesê: “Skep moed, dit is ek; moenie vrees nie.”+
50 Want hulle almal het hom gesien en was verontrus. Maar hy het onmiddellik met hulle gepraat, en hy het vir hulle gesê: “Skep moed, dit is ek; moenie vrees nie.”+