Lukas 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe die skare intussen by soveel duisende bymekaargekom het dat hulle mekaar vertrap het, het hy begin deur eers vir sy dissipels te sê: “Wees op julle hoede vir die suurdeeg+ van die Fariseërs, wat huigelary is.+ Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 12:1 Jesus – Die weg, bl. 180 Die Wagtoring,1988/9/15, bl. 8
12 Toe die skare intussen by soveel duisende bymekaargekom het dat hulle mekaar vertrap het, het hy begin deur eers vir sy dissipels te sê: “Wees op julle hoede vir die suurdeeg+ van die Fariseërs, wat huigelary is.+