Lukas 21:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hy het gesê: “Pas op dat julle nie mislei word nie;+ want baie sal onder my naam kom en sê: ‘Dit is ek’, en: ‘Die bestemde tyd het naby gekom.’+ Moenie agter hulle aan gaan nie.
8 Hy het gesê: “Pas op dat julle nie mislei word nie;+ want baie sal onder my naam kom en sê: ‘Dit is ek’, en: ‘Die bestemde tyd het naby gekom.’+ Moenie agter hulle aan gaan nie.