Handelinge 2:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 hierdie man, wat volgens die vasgestelde voorneme en voorkennis van God oorgelewer is,+ het julle deur die hand van wettelose mense aan ’n paal vasgemaak en om die lewe gebring.+ Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 2:23 Ontwaak!,1993/8/8, bl. 12-13 Die Wagtoring,1990/6/1, bl. 12
23 hierdie man, wat volgens die vasgestelde voorneme en voorkennis van God oorgelewer is,+ het julle deur die hand van wettelose mense aan ’n paal vasgemaak en om die lewe gebring.+