-
Handelinge 3:16Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
16 Gevolglik het sy naam, deur ons geloof in sy naam, hierdie man, wat julle sien en ken, sterk gemaak, en die geloof wat deur hom is, het die man hierdie algehele gesondheid ten aanskoue van julle almal gegee.
-