Handelinge 4:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En nadat hulle ’n smeekbede gedoen het, is die plek waarin hulle bymekaar was, geskud;+ en hulle is almal sonder uitsondering met die heilige gees vervul+ en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek.+ Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 4:31 Die Wagtoring,1989/11/1, bl. 15
31 En nadat hulle ’n smeekbede gedoen het, is die plek waarin hulle bymekaar was, geskud;+ en hulle is almal sonder uitsondering met die heilige gees vervul+ en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek.+