Handelinge 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe het Petrus vir haar gesê: “Waarom het julle twee ooreengekom om die gees van Jehovah op die proef te stel?+ Kyk! Die voete van dié wat jou man begrawe het, is by die deur, en hulle sal jou uitdra.”
9 Toe het Petrus vir haar gesê: “Waarom het julle twee ooreengekom om die gees van Jehovah op die proef te stel?+ Kyk! Die voete van dié wat jou man begrawe het, is by die deur, en hulle sal jou uitdra.”