-
Handelinge 5:21Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
21 Nadat hulle dit gehoor het, het hulle met dagbreek in die tempel ingegaan en begin leer.
En toe die hoëpriester en dié wat saam met hom was, daar aankom, het hulle die Sanʹhedrin en die hele vergadering van ouer manne van die kinders van Israel+ bymekaargeroep, en hulle het na die tronk gestuur om hulle te laat haal.
-