2 Korintiërs 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Daarom het ek dit nodig geag om die broers aan te moedig om vooruit te gaan na julle toe en julle milde gawe wat vantevore beloof is,+ vooraf in gereedheid te bring, sodat dit gereed kan wees as ’n milde gawe en nie as iets wat afgepers is nie.+
5 Daarom het ek dit nodig geag om die broers aan te moedig om vooruit te gaan na julle toe en julle milde gawe wat vantevore beloof is,+ vooraf in gereedheid te bring, sodat dit gereed kan wees as ’n milde gawe en nie as iets wat afgepers is nie.+