2 Korintiërs 9:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 want die bediening van hierdie openbare diens is nie net om oorvloedig in die behoeftes van die heiliges te voorsien nie,+ maar ook om ryk te wees aan baie dankbetuigings aan God. 2 Korintiërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 9:12 God se Koninkryk, bl. 210-216 Die Wagtoring,2000/11/15, bl. 11-12
12 want die bediening van hierdie openbare diens is nie net om oorvloedig in die behoeftes van die heiliges te voorsien nie,+ maar ook om ryk te wees aan baie dankbetuigings aan God.