2 Petrus 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Maar soos redelose diere wat van nature gebore word om gevang en vernietig te word, sal hierdie mense, in die dinge waarvan hulle onkundig is en smadend praat,+ in hulle eie weg van vernietiging ook vernietiging ondergaan,
12 Maar soos redelose diere wat van nature gebore word om gevang en vernietig te word, sal hierdie mense, in die dinge waarvan hulle onkundig is en smadend praat,+ in hulle eie weg van vernietiging ook vernietiging ondergaan,