1 Johannes 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 As ons die getuienis aanneem wat mense gee,+ is die getuienis wat God gee groter, want dít is die getuienis wat God gee, die feit dat hy aangaande sy Seun getuig het.+ 1 Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 5:9 Die Wagtoring,1986/7/15, bl. 23
9 As ons die getuienis aanneem wat mense gee,+ is die getuienis wat God gee groter, want dít is die getuienis wat God gee, die feit dat hy aangaande sy Seun getuig het.+