Openbaring 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En in sy regterhand het hy sewe sterre+ gehad, en uit sy mond het ’n skerp, lang tweesnydende swaard+ gekom, en sy aangesig was soos die son wanneer hy in sy krag skyn.+ Openbaring Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 1:16 Die Wagtoring,2012/10/15, bl. 14 Openbaring se klimaks, bl. 26-27, 28-29
16 En in sy regterhand het hy sewe sterre+ gehad, en uit sy mond het ’n skerp, lang tweesnydende swaard+ gekom, en sy aangesig was soos die son wanneer hy in sy krag skyn.+