Voetnoot
a In die Verenigde State mag niemand onder 17 toegelaat word by enige rolprent met ’n R-gradering deur die Rolprentvereniging van Amerika nie (tensy ’n ouer of ’n voog hulle vergesel). Sulke rolprente bevat oor die algemeen onverbloemde geweld, vuil taal, of eksplisiete seks- en naaktonele. Die beperkings word egter veels te veel oortree en jeugdiges word toegelaat.