Voetnoot
b Die Bybelskrywer Esegiël het iets gesien wat sommige meen ’n VVV was (Esegiël hoofstuk 1). Dit was egter een van talle simboliese visioene wat deur Esegiël en ander profete beskryf word, nie ’n werklike fisiese waarneming soos daar in hedendaagse tye beweer word nie.