Voetnoot
c Die lewensverwagting van iemand met HC is ongeveer 15 tot 20 jaar nadat die simptome verskyn het, maar sommige lewe heelwat langer. In baie gevalle lei longontsteking tot die dood, aangesien die pasiënt nie goed genoeg kan hoes om sy bors vry van infeksies te hou nie.