Voetnoot
a Die verslag Not in the Public Interest—Local TV News in America is die vierde jaarlikse nasionale ondersoek na wat in die nuus is. Dit word saamgestel deur dr. Paul Klite, dr. Robert A. Bardwell en Jason Salzman, van Rocky Mountain Media Watch.