Voetnoot
a Toe die Portugese en die Spanjaarde in 1494 die Verdrag van Tordesillas onderteken het, het hulle die land na die weste van die Suid-Atlantiese Oseaan verdeel. Gevolglik sê party dat Cabral sy reis onderneem het om land in besit te neem wat reeds aan Portugal behoort het.