Voetnoot
a Die Engelse woord BASE staan vir building, antenna, span en earth. Hierdie sport, wat behels dat ’n mens met ’n valskerm van vaste voorwerpe soos geboue, brûe en kranse spring, word as so gevaarlik beskou dat die Nasionale Parkeafdeling in die Verenigde State dit verbied het.